CommunityLocal newsNewsNews
Katkenades! – Leeus terug in hok. (Fotos en Video – Jannie du Plessis)
DENEYSVILLE. - Twee leeus van die Deneys Croc Ranch buite Deneysville, die wyfie Nyala en die mannetjie Maluti, het vanoggend net na sewe uur besluit om so entjie te gaan stap nadat hulle uit hul hok ontsnap het.
DENEYSVILLE. – Twee leeus van die Deneys Croc Ranch buite Deneysville, die wyfie Nyala en die mannetjie Maluti, het vanoggend besluit om so entjie te gaan stap nadat hulle uit hul hok ontsnap het.
Motoriste het Maluti net na 07:00 op die Deneysville Vanderbijlpark pad, die R716 gewaar. Nico Kroucamp, werknemer by VUT het die eienaars ingelig. Die verskrikte Maluti is egter in ‘n boom in by een van die buur kleinhoewes terwyl Nyala terug na haar hok geneem is.
SIEN VIDEO EN KOMMENTAAR – LEES MEER IN VAALWEEKBLAD 5 JULIE
FOTOS en VIDEO: JANNIE DU PLESSIS (VAALWEEKBLAD)