SportSportSportSport

Hoekies kraai koning op krieketveld

Wen eindstryd oortuigend met 9 paaltjies

VANDERBIJLPARK –  Die HS Driehoek se dogterskrieketspan is die plaaslike ligakampioen nadat hy HS Sasolburg oortuigend met 9 paaltjies in die eindstryd geklop het.

SHS het 50/10 in die 16.3 beurte aangeteken waarna die Hoekies slegs 4.5 beurte nodig gehad het om die teiken met 9 paaltjies in die bank verby te steek.

Die Hoekies se top kolwers was Kayla Vrolijk (22) en Mignon Goosen (12).  Die top paaltjievrate was: Kayla Vrolijk (2 /8), Kaylin Erasmus (4/20) en Caylin Townshend (2/2).

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za More »
Check Also
Close
Back to top button