AdvertorialBusinessNewsSponsored

Oorstroom jou dreine? Bertus van Center Flow kan help!

Bertus du Toit van Center Flow Drain Services het al die nodige toerusting om vinnig met geblokte dreine klaar te speel

Verstopte dreine en rou riool wat daaruit stroom, word deesdae oral in Suid-Afrika gesien. Ongelukkig spring die Vaaldriehoek dit ook nie vry nie.

Dit is ‘n nagmerrie as dit by jou huis of sakegebou gebeur – vra maar enige huis- of sake-eienaar. Gelukkig kan Center Flow Drain Services sulke probleme vinnig en maklik oplos.

Die eienaar, Bertus du Toit, het die nodige toerusting en gereedskap sowel as die ervaring om vinnig klaar te speel met geblokte dreine. Bewaar sy nommer vir die dag wat jy hom nodig kry: 061 461 7900. Hy werk in die hele Vaaldriehoek.

Bertus du Toit maak geblokte dreine in die Vaaldriehoek en omliggende gebiede oop.

Verstopte dreine? Bel Bertus NOU by 061 461 7900. 

 

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button