Local newsNewsNews

Ons weet wat ons weet

Die jaar staan einde se kant toe. Noordskool Primêr in Sasolburg se juniors vertel wat was vir hul die lekkerste van die jaar tot dusver.

Gareth Potgieter Om by die see te wees en twee keer in die Kruger Wildtuin. En om amper in die see te verdrink, maar my pa het my gered.

Gareth Potgieter

Kaylen Mouton Ons het die winter wildtuin toe gegaan en baie leeus gesien. Daar was ‘n Koedoe wat elke dag by ons huis kom loop het.

Kaylen Mouton

Luan Labuschagne Die vakansie en my verjaarsdag. Ek het ‘n Lego koek gekry. Ek verjaar 28 September en is nou 9 jaar.

Luan Labuschagne

Miané du Preez Die lekkerste was toe ons Pretoria toe is sodat ek kan gaan dans. Ek het ‘n spesiale toekening vir die beste voete gekry.

Miané du Preez

Dieter van der Walt Toe ons saam met die familie by ons ouma was. Ons het lekker geswem en gebraai. Ouma bly in Vaalpark.

Dieter van der Walt

Mieke Kennon Ons is Aardklop toe Die aand het ons in Casa Cara geslaap. Daar was ‘n super tube en ‘n warm swembad.

Mieke Kennon

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button