Sport

Ratels speel nou in hoogste liga

Harde werk word altyd beloon daarvan kan die Ratels getuig

MEYERTON. – Die Ratels se eerste krieketspan se harde werk is onlangs beloon toe hy tot Sentraal Gauteng se Saterdag 1-liga bevorder is.

Dit is die hoogste Saterdagliga waarin die span kan deelneem.

Die Ratels maak eerskomende Saterdag in Heidelberg sy buiging in die liga teen Randburg.

You can read the full story on our App. Download it here.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za More »
Check Also
Close
Back to top button