Local newsNewsNews

Ons weet wat ons weet

Die week wou ons by die jongspan weet of is hul bang vir die donker? Dit was hul antwoorde

Is jy bang vir die donker? Gerda Bruinette het by die Laerskool Kollegepark se juniors gaan hoor.

Layla Ferreira Net ‘n bietjie as die kamer baie donker is.

Layla Ferreira

Marko Geldenhuys Ja die skelms kan inbreek in die donker. Maar ek skop hulle dood en ek slaap met ‘n liggie aan.

Marko Geldenhuys

Ethan Santos Nee ek is nie bang vir die donker nie. Ek is dapper. Tannie, die stoel voel soos ‘n whoppee cushion wat gesquash is.

Ethan Santos

Mieke Kroukam Ek is nie bang nie, maar die agterkamer in ons huis is ‘n creepy plek.

Mieke Kroukam

Mari-Louw Boucher Ek is glad nie bang vir die donker nie, ek slaap met die lig af.

Mari-Louw Boucher

Owen Blake-Zwarts Ek is nie bang vir die donker nie, net vir wat in die donker is, soos my boetie en baba sussie.

Owen Blake-Zwarts

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button