Local newsNewsNews

Aandag alle Vaal-bruide!

Vaalweekblad nooi plaaslike bruide wat hierdie jaar trou, of reeds die knoop deurgehak het, om aan ons Bruid van die Jaar-kompetisie deel te neem. Inskrywings is gratis en daar is soos altyd pryse op die spel.

As jy dus reeds hierdie jaar die knoop deurgehak het, wil ons graag jou inskrywing ontvang.

Stuur dus jou mooiste troufoto met die nodige inligting (jul name en van, van watter dorp julle is en wanneer julle getroud is) aan Penelope by penelope@mooivaal.co.za

Al die inskrywings gaan deurlopend op ons webtuiste verskyn.

Die bruidsjaar strek van Januarie tot Desember 2024.

So moenie huiwer om in te skryf nie, ons wil graag met julle spog.

Hier is nog een van die bruide wat reeds foto’s ingestuur het.

Besigtig al die bruide op ons webtuiste by https://www.citizen.co.za/vaalweekblad/bruid-van-die-jaar-2024/

Hier is die nuutste twee bruide wat ingeskryf het.

Amori en Druan Ehrke van Meyerton is op 1 Mei getroud.
Kobus en Theodore Olivier van Vanderbijlpark is op 2 Junie getroud.

You can read the full story on our App. Download it here.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button