Local newsNewsNews
VIDEO: Cheerleaders bring die gees by 90.6-fees
Die Vaaldriejoek se skole het gees dit is weer hier bewys
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/119/2024/07/BZ3I4517-Large-780x470.jpg)
VANDERBILPARK. – Honderde toeskouers het het Vrydag 19 Julie die 90.6fm Cheerleading-kompetisie bygewoon. Vaalweekblad was daar om al die aksie vas te vang.