Sport

Groot verrassing wag vir Rhinoweek se opening seremonie

Die eerste skote van die Rhino Provinsiale rugbyweek gaan more-oggend klap

VANDERBIJLPARK. -‘n Groot verrassing word beplan vir die openingseremonie van die Dries van Heerden Rhino Provinsiale Week vir o.15 en o.17-sapnne wat more om 11:00 op die VUT Isak Steyl-stadion plaasvind.

Mens wil nie die aap uit die mou laat nie maar ‘n hooggeplaasde in rugbykringe gaan per helikopter op die stadion land.

Die bepalings vir vir die eerste dag se spel is:   

Stadion:

08:00: u/15: Namibië vs Valke:

09:00: u/15: Sharks vs Luiperds

10:00: u/15: Pumas vs Blou Bulle xv

11:00: Amptelike opening

11:45: u/17: Cheetahs vs Limpopo

12:55: u/17: Bulle vs Griekwas

14:05: u/17: pumas vs leopards

15:15: u/17: Sharks vs Valke

A-field:

11:45: u/15: Blou Bulle vs Griekwas

12:45: u/15: Valke IQ vs Limpopo

13:45: u/15: Pumas xv vs Limpopo

 

 

 

 

Back to top button