SportSportSportSport

Daan Kruger Rhino Gholfdag ‘n reuse-sukses

Die rande het tydens die Daan Kruger Rhino Gholfdag

VAALPARK.- “Die Rhinos het nog nooit en sal ook nooit ‘n kind wegwys wat nie kan betaal nie.”

Aan die woord is Dries van Heerden, stigter van die gesogte Rhino week, wat sedert 2015 nuwe geleenthede vir skolerugby -en hokkiespelers bied.

Die onderskeie streeks en provinsiale rugby en hokkieweek vir larskole en hoërskole vind gesurende die winterskoolvakansie op die Isak Steyl-stadion en omlighgende velde plaas. Op Vrydag 15 Maart is Daan Kruger Rhino Gholfdag op die Heron Banks Gholfbaan gehou om fondse in te samel vir spelers wat nie die Rhinoweke kan beskostig nie.

Die dag was ‘n reuse-sukses.

 

Back to top button