SportSportSportSport

Ewan mik na nuwe hoogtes by SA’s

Toe daar veerkrag uitgedeel is, het Ewan voor in die ry gestaan

VANDERBIJLPARK.  – Die LaerskooL Eligwa in Vanderbijlpark is super-trots op Ewan Strydom wat op pad SA’s toe is nadat hy ‘n eerste plek tydens die Gauteng Laerskole Byeenkoms in Boksburg behaal.

Ewan het met ‘n hoogte van 140m gewen en 710 tabelpunte verdien om sy plek by die Suid-Afrikaanse Kampioenskap te bespreek.

Back to top button