SportSportSportSport

Dokkies as T20-kampioen gekroon

Dokkies dop Wes-randers in eindstryd om

MEYERTON. – Die o.15-krieketspan van die HS Dr. Malan is die wenner van die Johnny Waite T20-toernooi nadat hy Woensdag op sy tuisveld vir die HS Linden met agt paaltjies geklop het.

 

Back to top button