SportSportSportSport

Affies Sasol maak geskiedenis

Affies Sasolburg is besig met 'n nuwe hoostuk by die skool

SASOLBURG. – Die Afrikaanse Hoërskool Sasolburg in samewerking met Mighty Warriors in Vanderbijlpark, is die eerste skool in Vaaldriehoek en waarskynlik elders om “grappling” ‘n vorm van gemengde gevegkuns as ‘n amptelike skoolsport aan te bied.

Back to top button