SportSportSportSport

Video hoogtepunte van die Hoekies se interhuis-atletiek

Dit is nog vroeg in die seisoen maar die Hoekies het sy atltiekseisoen op die voorvat afgeskop

VANDERBIJLPARK. – Die HS Driehoek het Maandag 22 Januarie sy jaarlikse Interhuis-atletiekbyeenkoms gehou Vaalweekblad was daar om van die hoogtepunte op video vas te vang.

Back to top button