SportSportSportSport

Gauteng Challenge in die Vaal

Die beste rolbalspeler van Gauteng was die naweek in die Vaal in aksie

VANDERBIJLPARK. – Daar’s is die naweek bôlle gerol soos min tydens die Gauteng Bowls Challenge wat oral in die Vaaldriehoek plaasgevind het.

Vaalweekblad het by Vanderbijlpark rolbalklub gaan inloer om die Sedibengspanne se vordering dop te hou. Die vyf distrikte wat onder die vaandel van Gauteng deelgeneem het, is Sedibeng, Ekurhuleni, Johannesburg Bowling Association, Sables and  Bowls Gauteng North.

BGN het algeheel met louere weggestap gevolg deur Ekurhukeni.

*Vir die volledige berig koop Vrydag Vaalweekblad 

Aksie tydens die Gauteng Challenge. Foto: Ettienne van Rensburg

Back to top button