SportSportSportSport

SA Platteland Uitnodiging Krieketweek tref die Vaal

'n Krieketfees soos min tref die Vaaldriehoek vandeesweek

VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek se krieketvelde is ʼn miernes van aktiwiteit met die Suid-Afrikaanse Platteland Uitnodiging Krieketweek vir o.17 en o.15 spanne wat vandeesweek plaasvind.

Die week se kragmetings word onderskeidelik op die HS Sasolburg, HTS Sasolburg, Vaalpark Primêr,  Sasolburg Krieketklub en die Vaal Universiteit van Tegnologie se velde beslis.

Die eerste wedstryde het vandag op die bogenoemde velde afgeskop en krieket uit die boonste rakke opgelewer.

Die paaltjiewagter van Noord-Kaap maak gereed om ‘n vangskoot te benut.
‘n Kolwer van Noord-Kaap is te vroeg om die voorvoet.
‘n Speler van Noord-Kaap dryf ‘n aflewering reguit terug na die bouler.

Back to top button