SportSportSportSport

Eligwa se ringbal-trots

Van rugby tot ringbal is Eligwa se kos

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Eligwa in Vanderbijlpark is daarvoor bekend dat sy leerlinge op verskillende  presteer.

Die skool is ook baie trots op sy leerlinge wat presteer in buitemuurse sportsoorte presteer wat nie deur die skool aangebied word nie.

Drie van die skool se leerlinge (Anésha Fourie, Avery Gorrie, Avah Mc Millan ) is onlangs vir SA Ringbal se o.11-Uitnodigingspan gekies.

Back to top button