SportSportSportSport

Phoenix Park Run terug met ‘n knal

Na 'n lang afwesigheid is die Phoenix Park Run weer terug

VANDERBIJLPARK. – Op 18 November het die gewilde Phoenix Park Run ‘n welkome terugkeer gemaak. Dit is pret en plesier vir die hele familie. Om te registreer besoek. www.parkrun.co.za

Back to top button