SportSportSportSport

Noordvaal-toernooi wink vir Tranvalia

VANDERBIJLPARK. –  Die HS Transvalia het die Vaaldriehoek se naam tydens die Valke se sewestoernooi hoog gehou met sy o.15’s (derde plek) en o.17’s (naaswenner) wat tot die Noordvaal-kompetisie deurgedring het. Hulle spog ook met vyf spelers Tumi Moloi, Siya Khambule, Kiki Maccamel, Daniel Kazambo en Tshepo Molakeng wat die Valke o.17 Sewesgroep gehaal het. …

VANDERBIJLPARK. –  Die HS Transvalia het die Vaaldriehoek se naam tydens die Valke se sewestoernooi hoog gehou met sy o.15’s (derde plek) en o.17’s (naaswenner) wat tot die Noordvaal-kompetisie deurgedring het.

Hulle spog ook met vyf spelers Tumi Moloi, Siya Khambule, Kiki Maccamel, Daniel Kazambo en Tshepo Molakeng wat die Valke o.17 Sewesgroep gehaal het.

Die Noordvaal-toernooi vind die naweek in Krugersdrop plaas.

Die HS Transvalia se o.15-Sewesspan het tydens die Valke se Sewestoernooi derde geeindig.

Back to top button