SportSportSportSport

Video: Hoogtepunte van Driehoek se Pienk-krieketdag

Video hoogtepunte van die dogterskriektdag wat vroeër vandeesweek by die HS Driehoek in Vanderbijlpark aangbied is.

VANDERBIJLPARK. – Die HS Driehoek se Pienk-krieketdag het Nasionale Vrouedag op ‘n gepaste wyse gevier.

Die HS Driehoek, die Anker en Overvaal se dogterkrieketspanne was in pienk getooi terwyl hulle krieketballe looi.

Back to top button