SportSportSportSport

Sterre skitter by krieket-aandreeks

Na afloop van die LS Vryheidsmonument se Aandreeks kan met sonder vir teenspraak sê dat krieket in die Vaaldriehoek in veilige hande is.

VEREENIGING. – Die kolwe het geklap en die paaltjies het gespat tydens Laerskool Vryheidsmonument se Krieket Aandreeks wat verlede week plasgevind het.

Die Laerskool Midvaal se o.13-krieketbielies is as die kampioen gekroon, gevolg deur die gasheerskool en die Laerskool Republiek.

Die seevierende krieketspan van die Laerskool Midvaal.

 

Die Laerskool Vryheidsmonument se o.13-krieketspan.
Die Laerskool Republiek se o.13-krieketspan het derde tydens die Aandreeks geeindig.

 

 

Back to top button