SportSportSportSport

Driehoek maak geskiedenis

Die o.15-rugbyspan van Driehoek het van begin tot einde voorgeloop om kampoioenskap glorie te proe.

VANDERBIJLPARK. – Die o.15-rugbyspan van die HS Driehoek het Saterdag geskiedenis gemaak toe hy vir die eerste keer in 16 jaar as die Valke-kampioen gekroon is.

Die Hoekies het Hans Moore met 26-15 in die eindstryd geklop om dit te vermag.

 

 

Back to top button