SportSportSportSport

Laerskool week provol hoogtepunte

VANDERBIJLPARK. – DIe Dries van Heerden Rhinoweek vir laerskole wat verlede week op die VUT Isak Steyl-stadion plaasgevind het, was ‘n reuse sukses. Die week groei elke jaar en vanjaar het die Laerskole Eliga, Emfulenipark, Risiville en Voorwaarts hulle buiging by die hokkie gemaak.  Die rugbyweek het soos oudergewoonte rugby uit die boonste rakke opgelwer. …

VANDERBIJLPARK. – DIe Dries van Heerden Rhinoweek vir laerskole wat verlede week op die VUT Isak Steyl-stadion plaasgevind het, was ‘n reuse sukses. Die week groei elke jaar en vanjaar het die Laerskole Eliga, Emfulenipark, Risiville en Voorwaarts hulle buiging by die hokkie gemaak.  Die rugbyweek het soos oudergewoonte rugby uit die boonste rakke opgelwer. Hiernaas ‘n video van die hoogtepunte.

Back to top button