SportSportSportSport

Valia hou Vaal se naam hoog

VANDERBIJLPARK. – Die o.16-netbalspan van die HS Transvalia het die naweek in Boksburg vierde tydens die Gauteng Kampioenskap geeindig en sodoende deurgedring na die SASN Kampioenskap wat op 11 en 12 Augustus by HS Dr. EG Jansen in Boksburg gaan plaasvind.

Back to top button