SASOLBURG. – Die eerste rugbyspan van die HTS Sasolburg ly steeds aan bomskok nadat hy Vrydagaand (19 Mei) op die DP deVilliers-stadion deur Sasolburg HS net-net met 18-17 in sy jaarlikse FNB Classic Clash geklop is.
‘n Strafdoel in die doodsnikke van die kragmeting het die sege voor die Spanners weggeraap.
- Lees vandeesweek in Vaalweekblad die volledige wedstrydverslag