SportSportSportSport

Dimond skitter op atletiekbaan

VANDRBIJLPARK. – Die HS Transvalia is baie trots op Marli Dimond. Die jong langasem het Atletiek Suid-Afrika se span gehaal wat van 29 April tot 3 Mei in Ndola in Zambie aan die CAA Afrika o.18 en o.20 Kampioenskap gaan deelneem.

Back to top button