Home/Photo Galleries/Dokkies skitter op sportveld Photo GalleriesSchoolSportSport Dokkies skitter op sportveld Hoërskool Dr. Malan se leerlinge wys hul staal! December 30, 2016 Vaalweekbladspan Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Die Hoërskool Dr. Malan is nie verniet vroeër vanjaar as die Interskole-kampioen gekroon nie. Dit was ook nie ‘n vloekskoot nie. Die skool se atletiekspan het onlangs in Potchefstroom nog ‘n waarskuwing uitgestuur toe hy tweede uit 58 skole by die NWU Top10-byeenkoms geëindig het. As dit by wilgerlatswaai kom, is HJ Warrington ‘n meester. Hy het onlangs tydens ‘n o.15-skolewedstryd 208 lopies aangeteken. Geena Taljaard van die Hoërskool Dr. Malan het twee eerste plekke in die verspring en driesprong by die NWU Top10-byeenkoms in Potchefstroom verdien. December 30, 2016 Vaalweekbladspan Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print