NewsNews
Verkiesing in Drie Riviere verloop goed
Vereeniging. – Stemdag verloop tot dusver volgens plan in Drie Riviere. Van vroegoggend het inwoners by die verskeie stempunte opgedaag. Teen 16:00 vanmiddag was die rye steeds lank en parkering min. DA-raadslid Dalene Venter is positief oor die verkiesing en dankbaar vir elkeen wat vandag kom stem het sover. Die stempunte is oop tot 19:00 …
Vereeniging. – Stemdag verloop tot dusver volgens plan in Drie Riviere. Van vroegoggend het inwoners by die verskeie stempunte opgedaag.
Teen 16:00 vanmiddag was die rye steeds lank en parkering min.
DA-raadslid Dalene Venter is positief oor die verkiesing en dankbaar vir elkeen wat vandag kom stem het sover.
Die stempunte is oop tot 19:00 vanaand. Indien jy nog nie gestem het nie, is daar darem nog tyd.
Kyk hier na Dalene Venter wat gesels oor die verkiesing in Drie Riviere:
You can read the full story on our App. Download it here.