Hokkie-bokkies dring deur na finale proewe Die finale rondte van die Oos-Gauteng hokkieproewe gaan op 11 Mei plaasvind. Beide Cayley McGregor en Mieke Smith gaan aan die o13-hokkieproewe deelneem. Laerskool Selectionpark het vier hokkie-bokkies wat op 11 Mei aan die finale Oos-Gauteng Hokkie proewe gaan deelneem. Vené Olivier en Megan Cunha gaan hulle skool se naam in die o12-hokkieproewe hoog hou. Related Articles Epilepsy Geduld to host AGM Leerders leer van mondhigiëne SAPS warns community against mob justice VLU-lede span hamers in vir drukwerk