Local newsNews
Hokkie-bokkies dring deur na finale proewe
Die finale rondte van die Oos-Gauteng hokkieproewe gaan op 11 Mei plaasvind.
Laerskool Selectionpark het vier hokkie-bokkies wat op 11 Mei aan die finale Oos-Gauteng Hokkie proewe gaan deelneem.