On the big screen: Susters (Trailer)

Hoofrolle: Diaan Lawrenson, Leah, Quanita Adams en Sean Marco Vorster.

 

Direkteur: Corné van Rooyen.

Aangenome susters Leksie, Cecile en Jo was in die uithoeke van die aarde toe hulle die oproep kry.

Entomoloog Leksie het pas in Mongolië ’n frats gogga ontdek wat sekerlik dié keer haar naam in die Guiness Book of Insects sal verseker.

Jo, top fashion designer, was besig om ’n uitgeteerde model te pas vir haar se eerste fashion week bekendstelling in Londen.

Cecile was in Johannesburg, doenig om haar trop kinders te organiseer met die grasie van ’n balletdanser terwyl sy brainstorm oor haar volgende hygroman.

Nou is die drie weer saam in Douglas vir die eerste keer in jare.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version