Laerskool Jan van Riebeeck hokkiespanne presteer.

Hierdie spanne tree as wenners uit die stryd van 64 skole in Gauteng.

Laerskool Jan van Riebeeck se o-11- en 1ste-hokkiespanne het beide die Oos-Gautengliga gewen.

Hierdie spanne tree as wenners uit die stryd van 64 skole in Gauteng.

Dit is die eerste keer in die geskiedenis dat twee spanne van Laerskool Jan van Riebeeck provinsiewenners is.

Also read:

Laerskool Jan van Riebeeck hokkie nog sterk

Die 1ste-hokkiespan gaan die naweek van 20 en 21 September Gauteng by die “Champ of Champs” verteenwoordig wat in Potchefstroom gaan plaasvind.

Al die provinsiewenners kom hier bymekaar.

Follow us on our social media platforms:

 

Exit mobile version