Laerskool Jan van Riebeeck gaan aan Inter-Provinsiale Hokkietoernooie deelneem.
Die o-13A-span speel in Pietermaritzburg van 1 tot 5 Julie en die o-12A-span in Potchefstroom van 16 tot 20 Junie.
Paige Marais (o-12A), Elreese Slabbert (o-13A) en Chené Oosthuyzen (o-12A) is reg om Gauteng by die Inter-Provinsiale Hokkietoernooie te verteenwoordig. Elreese is ook as kaptein van die o-13A-span gekies.
Hokkiespelers van Laerskool Jan van Riebeeck is gekies om hul skool en provinsie gedurende die Junie-skoolvakansie by verskeie Inter-Provinsiale Hokkietoernooie te verteenwoordig.
Also read: Leerders vir Easterns hokkiespanne gekies
Die o-13A-span speel in Pietermaritzburg van 1 tot 5 Julie en die o-12A-span in Potchefstroom van 16 tot 20 Junie.
Follow us on our social media platforms:
Twitter
Instagram
Facebook