Die nuwe seisoen vir die interdorpe ringbal toernooie het Saterdag by die bane van Olympiapark begin.
Na Saterdag se eerste rondte is die Royal Challengers-span van Boksburg en Deep Heat-span van Brakpan kop-aan-kop in die gemengde liga.
In die vroue liga is die Phoenix Team Extreme van Welgedacht en die Smackers van Boksburg saam in voor.
Sien meer foto’s hier.