Local sportSport
Ringbalwedstryde begin
Twingtig ringbalklubs sal tot 15 November aan die interdorpe toernooie deelneem.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/28/2014/10/44-sr-spt-ringbal1_558811400.jpg)
Die nuwe seisoen vir die interdorpe ringbal toernooie het Saterdag by die bane van Olympiapark begin.
Na Saterdag se eerste rondte is die Royal Challengers-span van Boksburg en Deep Heat-span van Brakpan kop-aan-kop in die gemengde liga.
In die vroue liga is die Phoenix Team Extreme van Welgedacht en die Smackers van Boksburg saam in voor.
![Yolandi Smuts in een van die ringbal wedstryde](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/28/2014/10/44-sr-spt-ringbal4_637251567-423x317.jpg)
![Leonie van Rensburg (voor) van die Penguins span en Santa Broodryk van Dixey Chicks in aksie op die ringbalbaan,](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/28/2014/10/44-sr-spt-ringbal3_590954563-423x317.jpg)
![Ilse Webb van die Dixey Chicks span konsentreer op die ringbalwedstryd Saterdag by die bane van Olympiapark.](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/28/2014/10/44-sr-spt-ringbal2_572456741-423x317.jpg)
Sien meer foto’s hier.