Local sportSport

Chris Rossouw van boerseun tot Springbok

Chris Rossouw (45) het in 1987 matriek geskryf aan die Hoƫrskool Hugenote en op skool al sy staal gewys.

Hierdie beskeie man sĆŖ hy moes hard werk en het eers in Graad 12 vir Hugies se eerste span uitgedraf, maar die wag was die moeite werd.

Hy onthou hoe hulle destyds die Administratiewe beker gewen het teen groter skole en hoe groot die oomblik was vir die span.

OP skool het hy wel rugby gespeel het, maar hy ook op skool aan atletiek deelgeneem.

Frans Styger, hoof van HoĆ«rskool Hugenote, sĆŖ alhoewel Chris voor sy tyd gematrikuleer het, verneem hu dat Chris sterk leierseienskappe getoon en het is aan die einde van sy Graad 11 jaar as hoofseun verkies.

Hy was ook kaptein van die skool se eerste span.

Tot onlangs het ChrisĀ die skool kom uithelp met rugby afrigting.

Chris het vir die SA Skole span uitgedraf, SA o/20 Skolespan en het ook vir die o/20 Bulle sowel as die SA o/20 span gespeel.

Na skool het hy BCom ekonomie gaan studeer aan die Universiteit van Pretoria.

Hy het vir twee jaar vir die Blou Bulle gespeel en ook vir die Leeus vanaf 1994 tot 1997.

Nie net word ChrisĀ aanskou as een van Suid-Afrika se rugby helde nie, maar ook as ‘n lid van die legendariese Springbok Rugbyspan van 1995.

HyĀ sĆŖ hoe ouer hy word hoe duideliker wordĀ die geskiedkundige oomblik van die 1995 WĆŖreldbeker.

Volgens hom hetĀ die span, tydens die busrit na Ellis Park Stadion, na Roger Whitacker se Donā€™t believe in If geluister met die gedagte dat hierdie wedstryd nie ‘n dalk sal wees nie.

Terwyl die Springsbokspan besig was om op te warm onder die pawiljoene, het hulle die geraas van die Boeing 747 wat oor die stadion gevlieg het.

Chris sĆŖ hy onthou die oorverdowende geraas van die vliegtuig en hoe die Bokke nie geweet het wat aangaan nie.

Hierdie ongelooflike oomblik was die vyfde keer wat hy die Springbok trui oor sy kop getrek het.

Die laaste keer wat hy vir die BokkeĀ uitgedraf het was vir ‘n toets teen Nieu Zeeland op November 4, 1999 by die Millenium Stadium.

Daarna is Chris met limfoom kanker gediagnoseer, maar die kanker is al vir 10 jaar in remissie.

ā€˜n Gesonder leefstyl en fiks te bly is deel van sy lewe.

Sy prioriteite het daadwerklik verander en vandag is hy een van die pappas wat op en af langs die rugbyveld draf.

Alhoewel hy en sy gesin in die Paarl bly, is hy nogsteeds ‘n suksevolle boer op hul familie plaas in Delmas, waar hy groot geword het.

Tans, sĆŖ hy, is hulle landbou organiseerders, maar dat hy nogsteeds lief is vir boer omdat dit so integrale deel van sy lewe is.

Een van sy helde as kind was die fenominale Naas Botha asook Ueli Schmidt, maar vandag is dit Bismark du Plessis.

Hy en sy gesin woon tans in die Paarl en hy reis tussen die Kaap en Mpumalanga, en die rustiger lewe en pa-weesĀ reken hy het homĀ meer perspektief gegee en geleer om meer tolerant te wees as vroĆ«er.

Related Articles

Back to top button