LettersOpinion

Elektriese kontrakteur lewer puik diens

Met verbouings wat gedoen word in my woonstel, moes daar onder andere elektrisiteit veranderings aangebring word.

Die persoon by wie ek ’n kwotasie ontvang het, het my verseker dat hy sou uitkom sodra die werk nodig sou wees.

Ek het hom ’n dag voor die tyd geskakel en hy het toe met allerhande veskonings vorendag gekom.

Ek het ’n elektriese kontrakteur gekontak en met Donavan Smith gepraat.

Alhoewel sy personeel nie dadelik beskikbaar was nie het hy aangebied om te kyk wat hy kon reël.

Binne twee ure het twee van sy personeellede gearriveer en dadelik met die werk begin wat ongeveer twee ure geduur het.

Dit was tyd wat hy elders kon gebruik het.

Donavan, nogmaals baie dankie aan jou en jou werksmense vir jul uitstekende diens.

Wees verseker dat ek jou sal aanbeveel waar ek kan.

Nogmaals baie dankie.

Albert van Wyk.

Connect with us:

Have a story? Send Anna Robertson an email on annar@caxton.co.za or contact her on 011 812 4820.

Like our Facebook page and follow us on Twitter as well as our journalists @SpringsJournOne and @SpringsJournTwo.

For news straight to your phone, invite us on BBM – 7EFABEF1 or join us on WhatsApp on 079 408 9334.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button