LettersOpinion

Versamelaars gesoek

My ma het twee bierbekers van 1953 met die kroning van Elizabeth II geërf van my ouma aan my vaderskant.

Hierdie bekers is in 1953 deur die Springs Munisipaliteit geskenk aan ’n aantal individue.

Sy wil graag weet of daar enige ander persone is wat sulke items versamel.

Indien daar versamelaars is, kontak my asb by 011 748 3918.

Elmarie van den Bergh.

Connect with us:

Have a story? Send Anna Robertson an email on annar@caxton.co.za or contact her on 011 812 4820.

Like our Facebook page and follow us on Twitter as well as our journalists @SpringsJournOne and @SpringsJournTwo.

For news straight to your phone, invite us on BBM – 7EFABEF1 or join us on WhatsApp on 079 408 9334.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button