LettersOpinion

Presidentia is dankbaar

Die inwoners van Presidentia wil hul dankbaarheid betoon aan Hoërskool Hugenote vir die donasie.

Die skoolbussie wat hulle elke maand tot ons beskikking stel word ook waardeer.

Baie dankie Hugies ons voel so bevoorreg dat julle vir ons omgee.

Die gehoor instituut het ’n oudioloog se dienste aan die inwoners geleen en by twee geleenthede ore kom toets.

Dankie daarvoor, dit was ’n wonderlike voorreg om van jul gratis diens gebruik te maak.

Baie dankie ook aan die Addie wat altyd getrou kom foto’s neem.

Ons waardeer wat almal vir ons doen deur ons by te staan.

Petra Verwey en inwoners.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button