LettersOpinion

Presidentia inwoners is dankbaar vir hulp

Inwoners van Presidentia is dankbaar teenoor Ina McDonald van Operation Snow Drop en haar helpers en hul kerk vir die onlangse bederf.

Hulle het heerlike eet en drinkgoed ontvang en daar is ook herstelwerk aan die woon eenhede gedoen.

Ons is ook baie dankbaar teenoor Hoërskool Hugenote wat op ‘n maandelikse basis vervoer verskaf aan die inwoners.
Op Mandela Dag is die inwoners ook bederf met kospakkies vanaf UPS SCS South Africa.
Hoeveel te meer beteken dit nie vir die Here om dit uit die inwoners se monde te hoor nie.
Nogmaals dankie.
Petra Verwey en inwoners.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button