![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/28/2014/06/writingpen-letters.jpg)
Namens die bestuur en lede van Malan Nel Diensentrum vir Senior Burgers wil ons baie dankie se vir die bestuur van Jack’s Shack, by Sappi Enstra vir die wonderlike donasie wat ons van hulle ontvang het.
Dit word opreg waardeer en dit is wonderlik om te ervaar dat daar nog instansies is wat die wel en weë van senior burgers op die hart dra.
God’s rykste seën word u toegebid.
Sarie Breytenbach