Die Springs tak het besoek aan skole, kleuterskole en bejaarders afgelê.
Solidariteit Helpende Hand het onlangs 'n reuse skenking van Tortilla Wraps aan verskeie skole, kleuterskole en bejaardes in die dorp uitgedeel. Hier te sien is Springs-tak se voorsitter, Martie de Villiers en die ondervoorsitter, Paul Janse van Vuuren.