Local newsNewsSchools

Plaaslike slimkoppe kan somme doen

Die deelnemers het uitgeblink by vanjaar se Abakus Wiskunde streekskompetisie.

Springs se slimkoppe het onlangs aan die Abakus Wiskunde streekskompetisie in Roodepoort deelgeneem en uitstekend gevaar.

Shan-Syé Grobler van die Laerskool Jan van Riebeeck het met ‘n goue medalje weg gestap.

Amoré Lightfoot van die Laerskool Selectionpark het ook ‘n goue medalje verower.

Shay-Lee Grobler, ook van Laerskool Jan van Riebeeck, het ‘n brons medalje verower.




ALSO CHECK: Springs residents invited to Hospice East Rand AGM

ALSO CHECK: Springs and Kwa-Thema Child Welfare Society reviews financial struggles at AGM

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button