Home/News/Local news/Hokkiespanne hou Springs se naam hoog Local newsNews Hokkiespanne hou Springs se naam hoog Twee laerskole van die dorp se hokkiespanne het onlangs baie goed by 'n hokkietoernooi gevaar. September 23, 2024 Melissa Nell Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Beide die Laerskool Jan van Riebeeck en die Laerskool Selectionpark se o11-hokkiespanne het onlangs aan die semi-finaal van die Oos-Gauteng Best of the Best hokkietoernooi deelgeneem en het baie goed gevaar. Jannies se hokkiebokkies het skoonskip gemaak en met eerste plek weggestap en Parkies se span was nie vêr agter nie. Hulle het met die derde plek weggestap. September 23, 2024 Melissa Nell Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print