Local newsNews

Hugie ruiters vaar goed

Vier van die ses ruiters het deurgedring na die Nasionale Kampioenskappe.

Ruiters van die Hoƫrskool Hugenote het het onlangs goed gevaar by die SANESA Gauteng Ekurhuleni Equestrain liga.

Die Hugie ruiters het ‘n tweede plek behaal en vier van die ruiters het deurgedring na die nasionale kampioenskappe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button