Local newsNews

Voorwedstryde lewer goeie rugby op

John Vorster Hoërskool se krag was te veel vir Springs Rugbyklub gewees.

Die o14, o15 en o16-spanne van die Springs Jeug Rugbyklub het Saterdag op die veld gedraf teen die Hoërskool John Vorster.

Die wedstryde was op die John Vorster Stadion in Nigel gespeel en het gedien as voorwedstryde vir ‘n wedstryd waar Nigel en Heidelberg se rugbyklubs mekaar aangepak het.

Die wedstryde was in goeie gees gespeel en geen speler wou hul span in die steek laat nie.
Die tellings is as volg:

  • o14: John Vorster 5 – Springs 5
  • o15: John Vorster 43 – Springs 5
  • o16: John Vorster 14 – Springs 12.

Related Articles

 
Back to top button