Jannies maak die regte skuiwe by vanjaar se skaak Superreeks.
Die Laerskool Jan van Riebeeck se skaakspelers het op 17 Mei aan vanjaar se skaak Superreeks in Krugersdorp deelgeneemen. Beide die o11 en o13-spanne het skoonskip gemaak en 'n uitstekende eerste plek verower.