Home/News/Local news/Jannies maak regte skuiwe Local newsNews Jannies maak regte skuiwe Jannies maak die regte skuiwe by vanjaar se skaak Superreeks. June 8, 2024 Melissa Nell Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Die Laerskool Jan van Riebeeck se skaakspelers het op 17 Mei aan vanjaar se skaak Superreeks in Krugersdorp deelgeneemen. Beide die o11 en o13-spanne het skoonskip gemaak en 'n uitstekende eerste plek verower. June 8, 2024 Melissa Nell Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print