Local newsNews
Regte skuiwe verseker volgende rondte
Die twee dogters sal later vanjaar aan die provinsiale skaaktoernooi deelneem.
Twee leerders van die Laerskool PAM Brink het op 4 Mei aan die D5-skaaktoernooi by die Hoërskool Die Anker deelgeneem. Beide Marlene en Zelneri het deurgedring na die provinsiale toernooi wat later vanjaar sal plaasvind.