Hokkie-bokkies wen finaal Hugenote se hokkiespan wen PUK-finaal. Hoërskool Hugenote se o15B-hokkiespan het verlede naweek aan die PUK-finaal in Potchefstroom deelgeneem. Die span het teen Potch Gimnasium te staan gekom en oortuigend met 4-1 gewen. Related Articles Mej Springs finaliste geniet uitstappie Impala Platinum‘s Refineries will test its emergency alarm Mpox cases on the rise Don’t miss the Fly-Mu Festival